Bitefight
   

Changelog

Weergawe 1.3.3
- Bedieners waar die gebruiker speel, word op die aanteken bladsy verlig
- Nuwe sekerheidsvertoon vir sterkte van wagwoorde
- Funksie vir herwinning van vergete wagwoorde is gewysig
- Pespos-robot, oftewel "spambot" beskerming is geïmplementeer
- Stam se Meester en Admins kan sien vir hoe lank stamlede verban is
- Na plasing van items by die markplein, sal jy terugkeer na die Mark-Oorsig

Weergawe 1.0.0
- Seël van die onderwêreld
- Verbeterde rituele
- Stamoorlog vereistes aangepas
- Stamoorlog afkoel-tydperk verkort
- Slagveld verkiesbaar wanneer oorlog verklaar word
- Stam-seël vertoon op die Stam se profiel-blad
- Punteleer vertoon verbeter
- Hersiene in-spel boodskap vertoon kan uitgebrei word
- Jag-Statistiek filter-opsies verbeter
- Tydens oorweging van verbanning op ‘n aanval word die spoed van die bediener in berekening gehou
- Die Soek funksie is uitgebrei om jou die kans te bied om meer akkurate resultate te kry
- “Noob” beskerming in die Pyn-Huis (deelname slegs moontlik vanaf vlak 15)
- Ondersteuning-skakel vir verbanne rekeninge vertoon nou
- Maksimum pryse van premie-items by die Markplein is verhoog (100 goud vir een Hel-Klip)
- Ondersoek tydens soeke is aangepas
- Aanpassings in die uitleg
- Spoed faktor werk met slag-punt regenerasie
- Spoed faktor werk ook in stamoorloë
- Ondervinding-punte bekom wys in die Grotte, selfs al vind ‘n gelykop-spel plaas
- Herlaai funksie na verstreke tyd met aftelling is ingevoeg op onderskeie plekke
- Sekere tekste is geredigeer sodat die spoed faktor in berekening gebring word
- Alle range word vertoon op die eksterne stam profiel-blad
- Herinneraar boodskap word versend wanneer Skadu-Heer status amper verstreke is
- Rekeninge met 0 buit verskyn nie meer op punteleer nie
- Ignoreer-funksie vir alle spelers
- Vertoon maksimum vakansie-datum nou sonder ‘n tyd
- Stam en speler-profiele kan vertoon word sonder om in te teken
- Herstel van foute
- Registrasie-skakel lei alreeds geregistreerde spelers nie meer direk in die speletjie nie
- Optimisering van die e-pos validasie
- Soek funksie: geen sortering volgens ras, maar via naam/stamnaam/merker
- Uitskakeling van foute in die inventaris
- Verrigting verbeteringe
- Veelvuldige aankope/verkope herstel via herlaai van blad
- Sekerheidsvraag verskyn wanneer `n nuwe Meester aangestel word

Weergawe 0.50
- Verfris bladsye is verwyder
- Spoedbediener moontlik
- Totem opsporing hersien
- Sekerheidsvraag wanneer Stamlede uitgeskop word
- Sorteer funksie vir die Vriendelys
- Invoerkontrole tydens registrasie
- Punteleer-vertoon hersien
- Herstel van foute

Weergawe 0.42
- oorsig bevat ʼn item-teller
- inventaris-items se kostes en vlakke aangedui in inventaris
- karakter-ekstras verbeter
- `Ekspert` quest verbetering
- Skaduboek
- buffs vir wenners
- `voorheen` slegs vir 30 dae
- clan se oorlogsformasie sigbaar vir alle vegters
- aankondigings-funksionaliteit verbeter
- bugfixes

Weergawe 0.41
- kerk met genesende funksie
- nuwe wapens tot en met vlak 240
- clan-gevegte slegs moontlik vanaf clan-vlak 3 en met 4 lede
- clan-toegang slegs moontlik elke 3 dae
- goud-sortering in die jag-statistieke
- ras word vertoon in vriendelys - EP-punte word vertoon na verlore grot gevegte - bugfixes

Weergawe 0.40
- verbeterde jag-statistiek
- clanrituele
- clan-gevegte
- verbeterde taverne
- nuwe items
- verbeterde highscore
- totems
- aantal inventaris-items verbeter
- nuwe gevegs-script met nuwe gevegseienskappe
- aanvalsvlak-bereik van 9 tot 15% respektiewelik
- verbeterde boodskap-menu
- nuwe opponente soekfunksie vir skaduwee-lords
- nuwe e-pos veranderingsfunksie
- nuwe buitformule
- verskeie bugfixes

Weergawe 0.35c
- sekuriteit oorsig vir wagwoorde
- sorteerorde van die vriendelys
- sielsgebonde items
- verskeie bugfixes

Weergawe 0.35b
- vriendeverslag-funksionaliteit
- vertoonfout bugfix vir verskillende lande
- sorteerorde by die mark
- sekere grafika was aangepas
- verskeie bugfixes

Weergawe 0.35
- quest-systeem
- verlengde boodskap-menu
- oorsig van nuwe stad
- nuwe grafika
- moontlikheid om van naam te kan verander
- demoon-jag
- verlengde highscore oorsig

Weergawe 0.3a
- Notepad-funksionaliteit
- vriendelys
- jag-statistiek
- vakansie-modus
- veranderinge in boodskap-sisteem
- gevegsverslae aangepas
- meer highscore-funksionaliteit
- 3 addisionele clan-range moontlik
- begraafplaas-werk kan gekanselleer word
- clan- en karakterbeskrywing uitgebrei
- bugfixes

Weergawe 0.3
- nuwe BBKodes
- bugfix XSS-sekuriteitsgat
- ander bugfixes

Weergawe 0.2
- skaduwee-lord
- kroeg met ander lande se vlae
- bugfix XSS-sekuriteitsgat
- bugfix intydse boodskappe

Weergawe 0.1
- bugfixes